Elke maand hou ons ’n spesiale funksie met vermaak, spreker, lootjietrekking en kuier.
Vorige temas sluit in:
Tafels vol Liefde • Le Flair Français • La Dolce Vita • Echoes of Venice • Iris Apfel • Christmas in July • Alice in Wonderland • A Passage to India • Frida Kahlo • Winter Wonderland
Kom wees deel en raak betrokke by ons Liefdadigheidgholf, padel & rolbal-dag !
Kliek op die skakel 🔗 voltooi die vorm, kliek op “submit”. Jy sal ‘n kopië van die vorm in jou epos ontvang. Maak asb. betaling en gebruik jou Naam & Van / Span naam as verwysing. Besprekings per span en nie individueel nie.
Gholf: https://bit.ly/ambassadeurs-gholfdag
Padel: https://bit.ly/Padel2026
Rolbal: https://bit.ly/Rolbal2026
Baie dankie vir jou belangstelling & samewerking!