Fondsinsamelingsprojek ten bate van Hope Haven, die Blommefonds en Club 21. Raak betrokke en koop 'n kaartjie van R500. Die looitjietrekking vind plaas in November 2026 by die laaste funksie van die jaar. Die waarde van die prys is ongeveer R35,000 werd - verblyf vir 'n week.