Katarina Eau de Parfum – 50 ml

Ontmoet Katarina – ’n elegante, vroulike geur met ’n besonderse karakter.

’n Sagte roosgeur met hartnote van perskebloeisel, vars pomelo en ’n sprankel sjampanje. Warm amber en muskus gee die geur ’n subtiele, verfynde afronding.

✨ Spesiaal geskep vir Ambassadeursklub se 45ste bestaansjaar.

Bestel jou Katarina en bederf jouself of iemand spesiaal!